Home

Go Back   .: XT660.com - The #1 XT660 Resource :. > International language forums > South African Forum
FAQ Calendar Search Today's Posts Mark Forums Read Main site

Google

South African Forum General topics of discussions amongst South African members

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  # 1  
Old 10-03-10, 12:54
plank plank is offline
Junior XT-Moto
 
Join Date: Apr 2009
Location: Cape Town
Posts: 22
plank is on a distinguished road
XT660R Pryse

Goeie dag almal. So n jaar of wat terug het ek belanggestel aan n XT660, maar het ek vir een of ander rede besluit om nog n bietjie te wag. Lang storie kort, ek beoog om (en ek gaan die keer) n XT660R te koop binne die volgende 2-3 maande. Ek het verlede week een gaan test drive en was baie beindruk.

Hier is nou een te koop by Biker Toys in Brackenfell (Kaapprovinsie). Dis n 2005 model, Leo Vince exhausts/cans, bashplate, handguards, ho�r skerm en renthal handlebars. Die prys is R45000, wat ek dink n baie goeie prys is, MAAR sy kilos is bietjie te hoog (48000km). Is dit die going rate? Of na watter prys sal ek kyk vir een met onder 20 000km?

Baie dankie
Schalk
  # 2  
Old 10-03-10, 15:25
riaanbacker riaanbacker is offline
SemiPro XT-Moto
 
Join Date: Nov 2009
Location: South Africa - Pretoria
Posts: 30
riaanbacker is on a distinguished road
Talking

Hi Plank

Ek het n XT660R 2006 met al jou ekstras omtrent met 9000km op die klok gerky vir R42000. Daar is baie ouens wat bietjie kaanse vat met die pryse maar ek sal ook aanraai om private te koop want dan kan jy die pryse lekker negotiate.

Ek is maar n wit jood

Cheers
Sponsored Links
  # 3  
Old 10-03-10, 18:44
Gerhard Beukes Gerhard Beukes is offline
Guest
 
Join Date: May 2008
Location: Pretoria
Posts: 189
Gerhard Beukes is on a distinguished road
Hi Plank, ek dink daai ou gaan jou met 'n plank slaan as jy dit betaal.
Ek het 29000km op my 2008 fiets, sonder so baie ekstras, en kan verkoop vir tussen 40-45k. Die boekwaarde is R41k.

Al daai kosmetieks maak nie regtig die fiets baie duurder nie, dit tel nie veel punte vir hoer prys nie.
En die km is hoog. Ek stel voor jy maak hom aanbod vir niks meer as R35 000....en jy sal nie spyt wees as jy die fiets het nie....
Sterkte Plank
  # 4  
Old 11-03-10, 06:50
plank plank is offline
Junior XT-Moto
 
Join Date: Apr 2009
Location: Cape Town
Posts: 22
plank is on a distinguished road
BAIE dankie vd input, en dit is goed om te weet daar is meer as een wit jood daar buite.

Ek sal my ore op die grond hou en hopelik een of ander tyd van julle join vir n trip.

Cheers
Schalk
  # 5  
Old 11-03-10, 08:18
Freez Freez is offline
Expert XT-Moto
 
Join Date: Jul 2006
Location: Centurion, South Africa
Posts: 125
Freez is on a distinguished road
Here is an alternative option.

My personal XT was involved in an accident. It has 40K on the clock, and was serviced correctly, powercommander and DNA filters are installed. Brand new breaks disks, pads, sprockets and chain was fitted less than 500 km back. Full set if Yamaha skid plates and Puig screen is also on the bike.

I was quoted just under R18K to repair the bike to spec. I cannot ride for a long time still, so give me R15K for the bike, spend the money to fix it up and you will have a great running XT for R33K spent.
__________________


Disclaimer: any mod undertaken, are carried out at owners risk


  # 6  
Old 11-03-10, 14:24
plank plank is offline
Junior XT-Moto
 
Join Date: Apr 2009
Location: Cape Town
Posts: 22
plank is on a distinguished road
PM sent :-)
  # 7  
Old 16-03-10, 14:20
riaanbacker riaanbacker is offline
SemiPro XT-Moto
 
Join Date: Nov 2009
Location: South Africa - Pretoria
Posts: 30
riaanbacker is on a distinguished road
Hi Plank

Novice wil sy XT verkoop, kontak hom




Quote:
Originally Posted by plank View Post
BAIE dankie vd input, en dit is goed om te weet daar is meer as een wit jood daar buite.

Ek sal my ore op die grond hou en hopelik een of ander tyd van julle join vir n trip.

Cheers
Schalk
  # 8  
Old 16-03-10, 15:40
plank plank is offline
Junior XT-Moto
 
Join Date: Apr 2009
Location: Cape Town
Posts: 22
plank is on a distinguished road
Baie dankie Riaan, maar ek en Freeze is in die proses om n transaksie te beklink...so watch this space...

Cheers
Schalk
Reply

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is On

Forum Jump


All times are GMT +1. The time now is 02:58.
Powered by vBulletin® Version 3.8.11
Copyright ©2000 - 2019, vBulletin Solutions Inc.

  XT660         Archive   Main site


Footer
vBSkinworks Top