|
|
South African Forum General topics of discussions amongst South African members |
|
Thread Tools | Display Modes |
|
#
1
|
|||
|
|||
XT660R Pryse
Goeie dag almal. So n jaar of wat terug het ek belanggestel aan n XT660, maar het ek vir een of ander rede besluit om nog n bietjie te wag. Lang storie kort, ek beoog om (en ek gaan die keer) n XT660R te koop binne die volgende 2-3 maande. Ek het verlede week een gaan test drive en was baie beindruk.
Hier is nou een te koop by Biker Toys in Brackenfell (Kaapprovinsie). Dis n 2005 model, Leo Vince exhausts/cans, bashplate, handguards, ho�r skerm en renthal handlebars. Die prys is R45000, wat ek dink n baie goeie prys is, MAAR sy kilos is bietjie te hoog (48000km). Is dit die going rate? Of na watter prys sal ek kyk vir een met onder 20 000km? Baie dankie Schalk |
#
2
|
|||
|
|||
Hi Plank
Ek het n XT660R 2006 met al jou ekstras omtrent met 9000km op die klok gerky vir R42000. Daar is baie ouens wat bietjie kaanse vat met die pryse maar ek sal ook aanraai om private te koop want dan kan jy die pryse lekker negotiate. Ek is maar n wit jood Cheers |
#
3
|
|||
|
|||
Hi Plank, ek dink daai ou gaan jou met 'n plank slaan as jy dit betaal.
Ek het 29000km op my 2008 fiets, sonder so baie ekstras, en kan verkoop vir tussen 40-45k. Die boekwaarde is R41k. Al daai kosmetieks maak nie regtig die fiets baie duurder nie, dit tel nie veel punte vir hoer prys nie. En die km is hoog. Ek stel voor jy maak hom aanbod vir niks meer as R35 000....en jy sal nie spyt wees as jy die fiets het nie.... Sterkte Plank |
#
4
|
|||
|
|||
BAIE dankie vd input, en dit is goed om te weet daar is meer as een wit jood daar buite.
Ek sal my ore op die grond hou en hopelik een of ander tyd van julle join vir n trip. Cheers Schalk |
#
5
|
|||
|
|||
Here is an alternative option.
My personal XT was involved in an accident. It has 40K on the clock, and was serviced correctly, powercommander and DNA filters are installed. Brand new breaks disks, pads, sprockets and chain was fitted less than 500 km back. Full set if Yamaha skid plates and Puig screen is also on the bike.
__________________
Disclaimer: any mod undertaken, are carried out at owners risk |
#
6
|
|||
|
|||
PM sent :-)
|
#
7
|
|||
|
|||
Hi Plank
Novice wil sy XT verkoop, kontak hom |
#
8
|
|||
|
|||
Baie dankie Riaan, maar ek en Freeze is in die proses om n transaksie te beklink...so watch this space...
Cheers Schalk |
Thread Tools | |
Display Modes | |
|
|